Puku [boodskap #123443] |
Fri, 04 January 2019 18:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Puku (Cobus vardoni) is 'n groot bok wat in Zimbabwe (Rhodesiƫ), veral in die Zambezi-vallei na die grens van die Belgiese Kongo aangetref word. Die puku verkies moerasagtige gebiede en die walle van riviere. Dit is feitlik uitgeroei deur jagters en word nou beskerm. Sowat 3 voet hoog by die skouer en oranjegeel van kleur. Die ram het gedraaide horings.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|