Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Prynnsburg is 'n landgoed tussen Ficksburg en Clocolan in die Vrystaat. In Victoriaanse tye gestig deur die diamantveldpionier, Charles Newbury. Bekend vir sy plantasies en versameling wildsoorte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.