Tuis » Taal » Ensiklopedie » Protem
Protem [boodskap #123437] |
Fri, 04 January 2019 17:57 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Protem is 'n dorp naby Bredasdorp in Wes-Kaapland. So genoem omdat dit oorspronklik ’n tydelike eindpunt vir die takspoorlyn daar sou wees. Koring en algemene boerdery. (Latyn: Protempore).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sat Jan 11 05:01:56 UTC 2025
|