Porto Amelia [boodskap #123400] |
Fri, 04 January 2019 06:35 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Porto Amelia is 'n seehawe in Mosambiek. Bekend vir sy voortreflike natuurlike hawe wat byna 40 vk. myl beslaan. Dit het snel ontwikkel sedert die Tweede Wêreldoorlog en skepe tot 12,000 ton kan dit binnegaan. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 50,000 (500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|