Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Port Rex is die oorspronklike naam van Oos-Londen. Vernoem na George Rex — die eerste persoon wat met ’n skip die mond van die Buffelsrivier binnegevaar het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.