Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Port Herald is 'n klein dorpie op die grens tussen Mosambiek en Malawi. Dit is aan die Shirerivier geleë en was vroeër besonder belangrik as die verste punt van navigasie voordat ’n spoorlyn gebou is. In 1890 gestig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.