Pongolarivier [boodskap #123383] |
Fri, 04 January 2019 06:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pongolarivier is 'n rivier wat ontspring in Swaziland. Dit volg die noordelike grens van Zoeloeland, sluit aan by die Usutu en mond net soos die Maputa uit in Delagoabaai. Groot besproeiingskemas is ontwikkel by die onderlope van die rivier.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|