Pomeroy [boodskap #123378] |
Thu, 03 January 2019 19:27 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pomeroy is 'n dorp in Natal in die Biggarsberg tussen Dundee en Greytown. Bekend vir sy natuurskoon. In 1880 gestig en vernoem na die voormalige goewerneur sir Pomeroy Colley. In die Zoeloe-opstand van 1906 het gevegte daar naby plaasgevind. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 350 (20 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|