Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pilansberg is 'n bergreeks in Transvaal, vernoem na ’n Betsjoeanahoofman, Pilane. Bekend vanweë sy unieke geologiese formasie — ’n vulkaniese gebied verwant aan die Bosveld-stollingskompleks.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.