Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Phoenix is 'n dorp naby Durban, hoofsaaklik bewoon deur Indiërs en bekend as die voormalige woning van Mahatma Gandhi. Daar het hy die blad, Indian Opinion, uitgegee wat deur sy seun, Manilal, voortgesit is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.