Petrus Steyn [boodskap #123321] |
Wed, 02 January 2019 19:16 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Petrus Steyn is 'n dorp in die Noord-Vrystaat, vernoem na die oorspronklike plaaseienaar. In 1914 gestig en was bekend vir sy wolwassery. Vandag is dit hoofsaaklik ’n graanproduserende distrik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,800 (1,300 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|