Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Petrusburg is 'n dorp in die Wes-Vrystaat. In 1892 gestig en vernoem na die plaaseienaar, Petrus Venter. Bekend as aartappelproduserende distrik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,300 (1,100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.