Pêrelvis [boodskap #123315] |
Wed, 02 January 2019 18:56 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pêrelvis (Fierasfer gracilis) is 'n soort klipvis wat in die Natalse kuswater en in die Oos-Indiese eilande aangetref word. Sowat 6 duim lank. Dit het ’n lang, slanke lyf en geen skubbe nie. Kry sy naam weens die gewoonte om in oesters ens. te leef.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|