Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Paul Roux is 'n dorp in die Oos-Vrystaat, vernoem na ds. Paul Roux. Omstreeks 1914 gestig. Dit is hoofsaaklik 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,384 (405 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.