Paulpietersburg [boodskap #123293] |
Wo, 02 Januarie 2019 16:50 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paulpietersburg is 'n dorp in Noord-Natal, oorspronklik in die Nuwe Republiek. In 1888 uitgelê en vernoem na president Paul Kruger en generaal Piet Joubert. Swaar gevegte het in die Tweede Vryheidsoorlog daar plaasgevind en die dorp was feitlik heeltemal verwoes. Daar naby is ’n steenkoolmyn. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,120 (662 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|