Paradys [boodskap #123277] |
Di, 01 Januarie 2019 20:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Paradys is 'n plek 12 myl van Bloemfontein waar Suid-Afrika se landswye kortgolfsenders opgerig is. In 1956 gestig. Van die kragtige kortgolfsenders is twee spesiaal gebruik vir die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se Binnelandse Diens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|