Oudstrydersbond [boodskap #123253] |
Ma, 31 Desember 2018 15:46 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Oudstrydersbond is 'n organisasie wat in 1920 in die Oranje-Vrystaat en Transvaal gestig is om om te sien na die belange van oud-burgers van die voormalige Boererepublieke, en van diegene wat in die Tweede Vryheidsoorlog daarvoor geveg het. Dit het besondere aandag gegee aan die verkryging van pensioene vir veterane.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|