Otjiwarongo [boodskap #123248] |
Mon, 31 December 2018 15:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Otjiwarongo is 'n dorp in Namibiƫ (Suidwes-Afrika), bekend vir sy melk- en skaapboerdery. Dit is die sentrum vir die distrik Waterberg in die Ooste en 'n aantal kleinhoewes. Sedert 1933 het 'n aantal teruggekeerde Angolaboere hulle daar gevestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,162 (2,970 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|