Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Otavi
Otavi [boodskap #123246] Mon, 31 December 2018 15:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Otavi is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika), vroeër bekend vir sy kopermyne. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,303 (572 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Oswell, William Cotton
Volgende onderwerp: Otavi-myn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:09:44 UTC 2024