Oribi Gorge [boodskap #123239] |
Ma, 31 Desember 2018 15:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oribi Gorge is 'n skouspelagtige skeur naby Port Shepstone in die suide van Natal. Die Umzimkulurivier vloei daardeur en die wande is op plekke feitlik vertikaal en honderde voete diep. 'n Pad deur die skeur word druk deur toeriste gebruik. Een van die merkwaardigste gesigte is die sogenaamde 'Baboon's Castle' met sy duiselingwekkende afgronde.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|