Oranjeville [boodskap #123235] |
Mon, 31 December 2018 14:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oranjeville is 'n dorp aan die Wilgerivier naby Heilbron in die Noord-Vrystaat. Die dorp is na die Prinse van Oranje van Nederland vernoem en is gestig as 'n halfweghuis vir ossewaens tussen Heilbron, Frankfort en Vereeniging. Vandag is dit 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 750 (320 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|