Olifantsrivier [boodskap #123204] |
Sun, 30 December 2018 20:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Olifantsrivier kan na een van die volgende verwys:
1. Rivier in Wes-Kaapland. Ontspring in die Winterhoekberge, vloei 80 myl ver deur nou valleie in die Olifantsrivierberge en die Sederberg. Gebruik vir besproeiing. Vernaamste takrivier die Doomrivier. Lengte 200 myl. Vloei see aan die weskus binne.
2. Rivier in Transvaal. Ontspring oos van Pretoria en vloei noordoos na die Limpopo. Lengte 360 myl.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|