Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Olifantrots is die volksnaam vir dolomiet; so genoem weens die ooreenkoms van sy oppervlakte met die skurwe vel van 'n olifant. Besonder volop in Transvaal.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.