Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Old Bunting is 'n handelspos aan die Wildekus van Pondoland (die landstreek langs die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap). So genoem na 'n vroeëre sendingstasie, Buntingville.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.