Ohrigstad [boodskap #123193] |
Sun, 30 December 2018 20:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ohrigstad is 'n dorp in Oos-Transvaal; in 1845 onder die naam van Andries Ohrigstad gestig, maar was twee jaar later verlate nadat al die inwoners na Lydenburg getrek het as gevolg van die koors wat in die ou nedersetting geheers het. Die afgelope aantal jare is die dorpie herbou. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,100 (300 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|