Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Noorsveld is die naam vir 'n gebied in die omgewing van Jansenville in Oos-Kaapland, afgelei van 'n soort bos, die noors, verwant aan die noorsdoring. Dit word deur kleinvee gevreet.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.