Nongoma [boodskap #123164] |
Sun, 30 December 2018 09:58 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nongoma is 'n dorp in Zoeloeland en administratiewe sentrum in; 1888 toneel van gevegte tussen die mededingende hoofmanne, Dinizulu en Usibepu, en geleë naby Mahashini die huidige setel van die opperhoof van Zoeloeland. Die naam Nongoma is afgelei van 'n woord wat 'towenaar' beteken. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,650 (485 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|