Tuis » Taal » Ensiklopedie » Newton, Arthur
Newton, Arthur [boodskap #123143] |
Sun, 30 December 2018 09:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arthur Newton was 'n Suid-Afrikaanse langafstandatleet. In 1881 gebore. Hy word boer. Nadat hy reeds 50 jaar oud was, het hy bekendheid verwerf toe hy verskeie landlooprekords geslaan het. Die belangrikste rede waarom hy in die kalklig wou wees, was om die aandag te vestig op sy griewe as plaaseienaar. Later vestig hy hom in die buiteland. Een van sy prestasies was om dwars oor die Verenigde State, van die Atlantiese tot die Stille Oseaan, te draf. Oorlede ini959.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sat Jan 11 15:06:45 UTC 2025
|