Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nelspoort is 'n dorp in die Karoo, naby Beaufort-Wes, waar die Unie-regering in 1920 'n tuberkulose-sanatorium opgerig het. Mnr. John Garlick van Kaapstad het 'n ruim skenking van £25,000 daaraan bemaak.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.