Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nchanga
Nchanga [boodskap #123120] Sun, 30 December 2018 08:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nchanga is 'n kopermyndorp in Zambië, naby die Kongo-grens. Grens aan Chingola ('n dorp in Zambië).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Naudé, Jozua Francois (Tom)
Volgende onderwerp: Ndhlovukazi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 08:48:31 UTC 2024