Natal [boodskap #123108] |
Sun, 30 December 2018 08:06 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Natal is 'n provinsie in die Republiek van Suid-Afrika wat 'n gebied van 84,000 vierkante myl dek. So genoem omdat Portugese seevaarders dit die eerste keer op Kersdag (Natal) gesien het. Sedert 1897 vorm Zoeloeland deel van Natal. Die totale bevolking van Natal in 1960 was 2,933,447, waarvan 340,293 Blankes, 2,155,824 Bantoes, 394,237 Asiate en 43,093 Kleurlinge. Natal het in 1955 155,760 kiesers gehad. Blanke bevolking (1966) 388,000.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|