Napier, Sir George Thomas [boodskap #123096] |
Sat, 29 December 2018 18:33 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir George Thomas Napier was die Goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop. In 1784 gebore. Word in 1837 Goewerneur tydens die tydperk van die Groot Trek. Het Natal in 1843 geannekseer en sluit ooreenkomste met Adam Kok en Mosjesj. Keer in 1844 na Engeland terug en is in 1855 in Genève oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|