Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Namaacha is 'n bergdorpie in die Lebomboberge in Mosambiek, 55 myl van Maputo (Lourenco Marques) af. Bekend vir sy gesonde klimaat en geneeskundige waterbronne.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.