Mynpacht [boodskap #123082] |
Sat, 29 December 2018 17:24 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Mynpacht (mynpag) was 'n deel van 'n goudhoudende plaas, veral in die Transvaal, wat volgens wet aan die eienaar van die grond toegeken is. Dit het 'n vaste persentasie van die oppervlakte. Die eiendomsbewys waaronder dit gestaan het, was bekend as 'n "Mynpachtbrief".
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|