Murraysburg [boodskap #123077] |
Sa, 29 Desember 2018 17:06 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Murraysburg is 'n dorp in die Kaapse Middelland, naby Graaff-Reinet. In 1859 gestig en vernoem na die beroemde Nederduitse Gereformeerde predikant, ds. Andrew Murray. Bekend as 'n perdeteelsentrum en vir boerdery in die algemeen. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,560 (950 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|