Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mufulira is 'n myndorp in die koperstreek van Zambië, 49 myl van Ndola. In 1924 gestig. Die Mufulira-kopermyn, wat daaraan grens, is een van die grootste in Afrika. Die ontwikkeling was fenomenaal en die bevolking het ontplof.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.