Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mpulungu is 'n hawe aan die Zambiese kant van die Tanganjika-meer, sentrum van visbedryf. 'n Drieweeklikse diens van stoomskepe is/was beheer na Kigoma aan die Tanzaniƫ kant van die meer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.