Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Monkey Bay is 'n plesieroord langs die Malawi-meer en hoofkantoor van die destydse stoomskipdiens. Bekend vir sy baaiplekke, visvang en pragtige natuurskoon.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.