Mokhotlong [boodskap #123000] |
Sa, 29 Desember 2018 08:03 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mokhotlong is 'n dorp aan die oostelike kant van Lesotho, beroemd vir sy ontoeganklikheid. Vroeër is dit bereik deur 'n moeilike reis te perd van Natal af, maar nou is dit met die beskawing verbind deur 'n jeep-diens en per lug. Administratiewe pos.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|