Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mohaleshoek is 'n dorp in die suide van Lesotho, vernoem na 'n vroeëre hoofman. In 1858 was dit die toneel van 'n hinderlaag waarin die Boere swaar verliese teen die Basoeto's gely het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.