Mlanje [boodskap #122990] |
Sat, 29 December 2018 07:47 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mlanje is 'n bergreeks en plato in Malawi. Die hoogste punt is 9,843 voet, terwyl meer as 100 vierkante myl gemiddeld 6,000 voet hoog is. Die kruin is gewoonlik met wolke bedek. Beroemd as 'n gesondheidsoord en 'n teeproduserende gebied. Baie setlaars is daar gevestig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|