Melkboom [boodskap #122945] |
Fri, 28 December 2018 19:19 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Melkboom (Euphorbia dregeana E. Mey) is 'n vetplantbos tot 6 voet hoog. Pogings is aangewend om die sap vir die produksie van rubber te gebruik. In Namakwaland en Namibiƫ (Suidwes-Afrika) aangetref. Sien Noorsdoring, Melkbos, Vingerpol.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|