Martinus Wesselstroom [boodskap #122908] |
Fri, 28 December 2018 05:01 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Martinus Wesselstroom is die oorspronklike naam vir Wakkerstroom, die tweede oudste dorp in Mpumalanga, in 1859 gestig. Die dorp se naam is 'n Afrikaanse vertaling van die Zoeloenaam vir die rivier wat naby die dorp verby vloei, die uThaka (Wakker).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|