Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Marracuene is 'n nedersetting naby Lourenço Marques, by die mond van die Krokodilrivier. Gewilde plesieroord vir die inwoners van Lourenço Marques. Dit is ook bekend as Vila Luiza.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.