Marikana [boodskap #122893] |
Thu, 27 December 2018 19:34 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Marikana is 'n dorp naby Rustenburg, Transvaal. Die Marikana-slagting het op 16 Augustus 2012 hier by die Lonmin-myn plaasgevind. Vier-en-dertig betogers is in die voorval gedood. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,995 (387 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|