Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mamre is 'n sendingstasie naby Malmesbury, Kaapland. In 1808 deur die Morawiese Broeders gestig. Oorspronklik bekend as Groenkloof. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,355 (8 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.