Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maleis-Portugees
Maleis-Portugees [boodskap #122856] |
Thu, 27 December 2018 06:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maleis-Portugees is 'n gemengde dialek soortgelyk aan die Pidgin-Engels wat in die Ooste gepraat word en afgelei is van hierdie twee tale. Op een stadium is vermoed dat dit ook Afrikaanse woorde insluit, maar hierdie teorie is later verwerp.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 10 03:39:40 UTC 2025
|