Aanhoudende aanval op die kultuurgroep [boodskap #9307] |
Mon, 12 May 1997 00:00 |
Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sjoe!
Ek het nie besef daar bestaan werklik sulke aanhoudende mense nie.
Hierdie "tottie" is seker een van die beste voorbeelde van een persoon
wat 'n hele nasie 'n slegte naam gee.
Oor die algemeen het ek nie groot probleme met yanks nie, maar sulke
opmerkings verlaag my siening van Amerika en hulle norme.
Dit wil voorkom asof hierdie persoon oningelig is oor wat werklik
in ons land aangaan, en nie ander se standpunte respekteer nie.
Ek voel dat die enigste manier om van hom ontslae te raak is om
ENIGE boodskappe van die vent te ignoreer.
'n "reply" is net nog 'n wegspring vir hom om sy onverstaanbare
engelukkigheid op hierdie groep uit te haal.
Hoe meer boodskappe in Afrikaans gepos word, hoe kleiner die kans
dat hy sy absoluut onverstaanbare terugvoer kan opdis en ons
'n hoofpyn besorg.
Hopelik word hy verveeld, en kry iets anders om hom besig te hou.
Miskien leer hy 'n etniese krygdans sodat hy as 'n _werkilke_ kryger
ander kan aanval.
|
|
|
Re: Aanhoudende aanval op die kultuurgroep [boodskap #9308 is 'n antwoord op boodskap #9307] |
Mon, 12 May 1997 00:00 |
pigf...
Boodskappe: 33 Geregistreer: July 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jan Kruger wrote ...
> Sjoe!
> Ek het nie besef daar bestaan werklik sulke aanhoudende mense nie.
>
> Hierdie "tottie" is seker een van die beste voorbeelde van een persoon
> wat 'n hele nasie 'n slegte naam gee.
...
> Dit wil voorkom asof hierdie persoon oningelig is oor wat werklik
> in ons land aangaan, en nie ander se standpunte respekteer nie.
> Ek voel dat die enigste manier om van hom ontslae te raak is om
> ENIGE boodskappe van die vent te ignoreer.
> 'n "reply" is net nog 'n wegspring vir hom om sy onverstaanbare
> engelukkigheid op hierdie groep uit te haal.
ek voel amper lus om saam te stem.
hierdie tottie maak seker telkom se harkies bly.
dink net hoeveel tyd het ouens soos wen en so al gemors om op sy
oningeligte opinies te reageer.
ek stem ons byt die boellit en ignoreer die lat. dan sal ek like om te sien
hoe word hy blou van frustrasie as hy nie meer reaksie uit South Africa kry
nie. en as hy blou word, wil ek tjek of sy confused brothers en sisters hom
nog aanvaar.
rassistiese varke.
|
|
|