Maclear [boodskap #122820] |
Wo, 26 Desember 2018 10:51 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maclear is 'n dorp in Noord-Kaapland aan die voetheuwels van die Drakensberg. In 1876 gestig en vernoem na die Koninklike Sterrekundige aan die Kaap, sir Thomas Maclear. Dit is in pragtige natuurskoon geleë en 'n beroemde forellehengeloord. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,542 (818 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|