Mackenzie, Luitenant-Kolonel Sir Duncan [boodskap #122817] |
Wed, 26 December 2018 10:46 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Luitenant-Kolonel Sir Duncan Mackenzie was 'n Suid-Afrikaanse soldaat. Op 19 Augustus 1859 in Natal gebore. Ontvang opleiding aan Hilton-kollege en veg in die Tweede Vryheidsoorlog, die Natalse Naturelle-opstand en ander veldtogte. Hy word bevelvoerder van die Natal Carbineers. Oorlede in 1932.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|